Die Groot Blanke Ontwaking

Vergeet van die rooi pil, meer en meer blankes is besig om die wit pil te neem! 

Ja, die dae van louwarm en vervelige konserwatisme is vinnig besig om tot 'n einde te kom en identitêre politiek, of in eenvoudiger terme, blanke nasionalisme, vul hierdie leemte. Of dit nou 'n generasie denkwyse-verskuiwing is, of blootstelling aan die tipiese gedrag van ander kleuriges, of eenvoudig net wit mense wat keelvol raak om gemarginaliseer te word, is dit onmiskenbaar dat daar tans 'n wêreldwye ontwaking onder ons rasgenote plaasvind. Dit is baie duidelik wanneer jy deur die kommentaarafdelings op sosiale media lees, op algemene TikTok-videos afkom waar mense daaroor praat, of net na gesprekke in die algemeen luister.

Terwyl die bespreking van onderwerpe soos massa-immigrasie, ras en die Joodse vraagstuk 10 tot 15 jaar gelede as vreemd of irrelevant beskou was, het die pendulum vandag drasties na regs verskuif en het sulke onderwerpe byna hoofstroom begin raak. 'n Toenemende aantal wit mense in die wêreld dring openlik aan op 'n einde aan massa-migrasie na blanke lande, pleit vir 'n terugkeer na homogeniteit in hul tuislande, en omhels met trots hul rasse-identiteit en geskiedenis. Met ander woorde, wit mense is kwaad en besef weer dat dit noodsaaklik is om te verenig rondom hul blanke-identiteit indien hulle uit hierdie situasie wil kom. So kommerwekkend as wat die tye waarin ons tans leef mag wees, is hierdie groot verskuiwing na regs soos 'n bries van vars lug wat baie wit mense weer begin hoop gee.

Ten spyte van dit alles, ontstaan die volgende vraag: waarheen gaan ons van hier af? Tot 'n mate sal hierdie vraag altyd gevra word, ongeag die situasie of politieke landskap waarin ons onsself bevind. Wat egter deur die meeste van ons instinktief gevoel word, is dat dit beslis 'n beweging in die regte rigting is en dat die wêreldwye ontwaking van die Blanke ras nie net moet voortduur nie, maar ook moet versnel. Om hierdie ideaal werklik te sien realiseer, het ons die volgende 5 riglyne geïdentifiseer waarna ons as wit mense gesamentlik moet probeer strewe:

Riglyn Een - Help om pro-blanke propaganda te versprei en die bereik daarvan te verbreed. Pro-blanke propaganda was instrumenteel in die blootlegging van die waarheid en die ontwaking van nog meer wit mense. Die ondersteuning van groepe en individue wat dit produseer, kan slegs voordelig wees vir ons saak.

Riglyn Twee - Boikot globalistiese-kultuur en propaganda. As ons ons eie pro-blanke propaganda wil skep en bevorder, is dit net logies dat ons onsself van enigiets anti-blank moet distansieer, en ons deelname daaraan weerhou, asook die verbruik van ons vyande se brood en sirkusse (vermaak) verwerp. Vir baie sal dit ongemaklike opofferings verg. As jy egter ernstig is oor hierdie saak, is dit tyd om dinge soos Netflieks, sportsbal, hoofstroommedia, pop-kultuur en enigiets anders wat as 'n instrument gebruik word om anti-blanke narratiewe te bevorder, prys te gee. Onthou, selfs al is iets nie openlik anti-blank nie, maar eerder veel-rassigheid en ander vorme van afvalligheid bevorder, is dit steeds 'n vorm van anti-blanke propaganda, aangesien dit slegs bydra tot die agteruitgang van ons mense. En ja, veel-rassigheid is nie net iets wat ons laat agteruit gaan as blankes nie, dit is die kern oorsaak van byna al ons probleme en swaarkry!

Riglyn Drie - Skep self pro-blanke propaganda, as jy die vaardighede daarvoor het. Op hierdie manier dra jy aktief by tot die kollektiewe saak en inspireer jy meer van ons mense om dieselfde te doen. Pro-blanke propaganda kan selfs iets so eenvoudig wees soos om 'n TikTok video te maak met die woorde: "Wit en trots daarop!".

 Riglyn vier - Bring pro-blanke gesprekspunte met goeie vriende en familie op, en begin die saad plant waar ookal jy gaan. Waar nodig, konfronteer diegene wat steeds in ontkenning leef rondom kwessies soos die Joodse-vraagstuk en die aanslag op witmense wêreldwyd.

Laastens, en miskien die belangrikste, riglyn vyf - sluit aan by 'n pro-blanke gemeenskap of beweging waar jy direk of indirek tot die stryd kan bydra. Dit sal jou help om minder geïsoleerd en gedemoraliseerd te voel.

Hierdie is maar slegs 'n paar praktiese voorbeelde van wat elkeen van ons kan doen om die groot blanke ontwaking te versnel en ons kollektiewe saak as witmense te bevorder. Dit gesê, het ons ook 5 dinge gelys om versigtig voor te wees op hierdie reis na 'n vrye blanke toekoms:

-Eerstens, beweeg in pas met die tempoe van hierdie ontwaking. Moenie probeer om geledere te breek, vooruit te hardloop en iets roekeloos te doen of te sê wat jou onnodig in die moeilikheid sal laat beland nie. Dit maak jou 'n maklike teiken en doen meer skade aan ons saak as enige iets wat goed is.

-Tweedens, verwag om teenstand te kry van ander kleuriges en selfs mede wit mense met liberale neigings. Wanneer jy 'n pro-blanke standpunt in neem, sal jy as 'n rassis, fassis en elke ander woord wat hulle kan opdink, mee gebrandmerk word. Wat ons altyd ons lede as 'n beweging aanmoedig om te doen, is om sulke terme te omhels. Deur dit te doen, staan jy jou grond en neutraliseer sulke argumente. Soos ons teen nou al weet, sal ander kleuriges en die hoofstroommedia in elk geval na jou verwys as 'n bose kolonialis en 'n rassis, ongeag jou standpunt. Vir hulle is jy wit en hulle verag jou daaroor en dit is al wat saak maak. Daarom kan jy net sowel voldoen aan die terme waarmee hulle jou brandmerk en nie hul ongegronde beskuldigings enige mag oor jou gee nie.

-Derdens, wees versigtig vir wolwe in skaapsklere. Misleiding is miskien een van ons vyand se grootste wapens, en hulle is bedrewe daarin. As Blankes, moet ons deeglik bewus wees van die feit dat ons in die middel van 'n narratiewe oorlog is. Verwag valse en geskepte individue, leiers en politieke partye. Die goeie nuus is dat dit nie onmoontlik is om sulke individue of groepe te identifiseer wanneer jy weet waarna om op te let nie. Eerstens het hulle gewoonlik gunstige sienings teenoor die staat van Israel en het hulle sterk bande en vriendskappe met Jode. Hul opkoms en roem is skielik en hulle ondervind min weerstand van die vyandige stelsel en regering. Hierdie is 'n onmiddellike rooi vlag en gee jou 'n goeie aanduiding van wie hulle moontlik befonds en waar hulle ware lojaliteite lê. Sulke groepe en individue sal ook normaalweg 'n afgewaterde weergawe van nasionalisme aanbied. Hulle sal byna altyd die narratief weg dryf van ras af, met die doel om ons mense se regmatige woede te kanaliseer in iets wat uiteindelik tot 'n doodloopstraat sal lei. Hierdie strategiese skuiwe word gebruik om ons weerstand te blus en ons vyande is baie suksesvol daarmee. Goeie voorbeelde hiervan is populisme in Europa, Trump in Amerika (wie sterk bande met Zionistiese Jode het), of meer plaaslik hier in Suid-Afrika, kan ons individue soos die Joodse magnaat wat 'n politieke kommentator geword het, Rob Hersov, uitwys. Iemand wat weereens ons mense se hoop in 'n veelrassige reënboognasie probeer belê.

-Die volgende ding om voor versigtig te wees, is wetgewende struikelblokke wat ons op ons pad sal teekom. Moet nie toelaat dat dit jou hoop en weerstand breek nie. Teen hierdie tyd weet ons almal dat ons regerings deur vyandige elemente, beset word, maar die feit dat meer en meer wette ingestel word om hierdie wêreldwye blanke-ontwaking te probeer stop sit, behoort ons eerder opgewonde te maak as om ons af te skrik, aangesien dit bloot desperaatheid en paniek van ons vyande toon. Wanneer ons vyande begin paniekerig raak, is dit 'n teken dat ons op pad na oorwinning is.

- Laastens, die handhawing van 'n hoë moraal en selfvertroue is van kardinale belang in hierdie tye. Verwag slegte karakters en gedemoraliseerde individue wat jou sal probeer ontmoedig om te glo dat wat ons as blanke-nasionaliste wil bereik, onbereikbaar of selfs immoreel is. Sulke individue moet gekonfronteer word, aangesien hul swak ingesteldheid die potensiaal het om soos kanker te versprei en ons mense verder te demoraliseer.

Die Groot Blanke Ontwaking is 'n werklike verskynsel, ook 'n steeds groeiende een. Alhoewel ons ons oor die toekoms kan spekuleer, sal ons nooit ten volle werklik weet wat dit vir ons as Blankes inhou nie. Maar wat ons wel in gedagte moet hou, is dat die politieke landskap voortdurend verander. Dit is ons verantwoordelikheid as blanke-nasionaliste om hierdie veranderinge aan te pak en te doen wat nodig is om nie net weerstand te handhaaf nie, maar om dit een stap op 'n slag te bevorder. Laat ons daaraan herinner word dat ons dalk nie elke klein slag sal wen nie, en dat ons groot teenspoed sal ondervind op hierdie reis na vryheid, maar solank ons as 'n volk bestaan, is die stryd nog lank nie verlore nie en is daar steeds hoop vir die dag van môre! 

Ons hoop jy het hierdie artikel geniet. Los gerus jou kommentaar hieronder en laat weet ons wat jou gedagtes is. Voel asseblief ook vry om hierdie artikel rond te deel en ons te help om die waarheid daar buite te kry. Vir meer inligting oor die Vryburger Beweging of om aan te sluit, besoek gerus on hoof-webtuiste HIER.

Next
Next

The Great White Awakening